U word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van

Hendrik & Bianca

5 Mei 2018

Diep in die Berg

Wees deel van ons spesiale dag

Saterdag, 5 Mei 2018
14:00 vir 14:30

Diep in die Berg
929 Disselboom Street,
Wapadrand, Pretoria

RSVP asseblief voor 1 April 2018

Niks sal ons so gelukkig maak as om ons groot dag saam met julle te kan deel nie. Vul asseblief die vorm hieronder in, saam met jou metgesel se besonderhede, voor 1 April.

Diep in die Berg het ‘n kontant kroeg met kaart fasiliteite. Vir ‘n lys van verblyf naby aan Diep in die Berg, kyk asseblief na die informasie onderaan die RSVP vorm.

Net ‘n paar reelings

Om julle by ons troudag te kan verwelkom is al klaar ‘n groot geskenk. Ons nessie is klaar geskrop, so as julle geskenke saambring, sal kontant baie meer help. By voorbaat dankie.

Op versoek van die lokaal wil ons vra dat geen kinders by die troue sal wees nie. Ons hoop dat die vroeë kennisgewing sal toelaat dat julle ons troue, en julle aand af, saam ons kan geniet.

Verblyf naby Diep in die Berg:

Villa Jana
Distance from DIDB: 5.0km
Tel: 071 034 0961
www.villajana.co.za

Bellstone
Distance from DIDB: 3.5km
Tel: 083 458 2764
www.bellstone.co.za

The Pillow and Spoon
Distance from DIDB: 5.2km
Tel: 012 993 3124
www.pillowandspoon.co.za

Sherewood Guest Lodge
Distance from DIDB: 3.4km
Tel: 012 809 2398
www.sherewoodlodge.com